Katy Jurado

Katy Jurado
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam María Cristina Estela Marcela Jurado García
Geboorte (1924-01-16)16 Januarie 1924
Sterfte 5 Julie 2002 (op 78)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1943–2002
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Katy Jurado (16 Januarie 1924 – 5 Julie 2002) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente High Noon (1952), El bruto (1953), Fe, esperanza y caridad (1974), en A Beautiful Secret (2002).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search